As mamma wil jy weet wat om te doen, maar jy weet nie altyd wanneer om dit self te hanteer, wanneer om dit te rus of wanneer om hulp te kry nie...
Hierdie praktiese aanlyn module gee jou die kennis en selfvertroue om jou sportkind se besering van die begin af reg te hanteer.